Skoolgereedheid is die proses waartydens n kind sy akademiese vaardighede soos spel,skryf, en rekenkunde ontwikkel. Hierdie voorbereiding is geskoei op die kind se gereedheid vir formele leer en is die basis waarop onderrig kan plaasvind.
Hier is n paar wenke oe jou kind kan help om die aanpassing makliker te maak.